Tuisonderwys in Afrikaans

Produkte en hulpbronne vir tuisonderwys in Afrikaans moedertaal

* Die lys bevat net opsies waar enkel vakke of boeke aangekoop kan word (dus geen alles-in-een pakkette nie)

Produkte gemerk deur # is deur Tuisonderwys gesinne ontwikkel

Verskeidenheid vakke deur uitgewers (Boeke beskikbaar by meeste boekhandelaars en aanlyn winkels soos loot, takealot, ens)

# Tuisskool in Afrikaans http://tuisskoolinafrikaans.weebly.com/geskiedenis.html
Gratis bronne in Afrikaans

MR Publishers http://mrpublishers.co.za/
– Klanke sonder trane – inleiding, boek 1, boek 2, boek 3, boek 4
– Afrikaans sonder trane boek 1 (graad 1), boek 2 (graad 2) boek 3, boek 4,
boek 5, boek 6, boek 7 en antwoord boek vir graad 4-7:
– Wiskunde (Kol Jol ens)
– Leesreeks

Pearson https://schools.pearson.co.za/catalogues/
Verskeidenheidprodukte oa: Platinum, Slimkoppe, Kitsreken Graad 3 tot 7 https://www.platinumkitsreken.co.za/) vir voorskool tot graad 12

NB Uitgewers http://www.nb.co.za
– Piekfyn Afrikaans Graad 4 -12
– Alles-in-een (Verskeidenheid vakke van voorskool tot graad 3 (ook tot graad 7 Afrikaans Eerste Additionele Taal)

Japie Stander Education cc
http://www.comprisprinters.co.za
Werkboeke Van gr 0 tot matriek.

AROS http://aros.esolve.co.za/
Skoolhandboeke en werkboeke van graad 0 tot 12

Kenweb
http://www.kenweb.info/winkel/home.php?cat=1 (vir e-boeke)
Hulle het ook die stam-storie reeks se boekies vir lees
Orania Beweging tel 053 2070062, oraniabeweging@orania.co.za (vir harde-kopieë)

LAPA www.lapa.co.za/klaskamerhulp/boeke-vir-leerders/
Verskeinheid produkte oa:
Kom in pas met Afrikaans huistaal graad 4 – 7 gee ‘n oorsigbeeld van wat die oogmerke is en wat ons moet kan regkry tot op Graad7 vlak
– Leesreekse
– Voorsprong reeks

Protea https://www.proteaboekwinkel.com/index.php/school-books.html
Verskeidenheid produkte oa:
– Via Afrika reeks
– Numbersense
– Wiskunde geniet dit
– Kol op reeks

Cambridge http://www.cup.co.za/
Ken & Verstaan KABV reeks vir graad 1 tot 12 (verskeidenheid vakke). Bestel deur Protea Boekwinkel.
– Voorbereiding vir Hoerskool-wiskunde

Nukleus http://www.nukleusonderwys.co.za
Enkel vakke met assesering kan vir graad R tot 12 aangekoop word

Polination Publishers – sales.pollin@gmail.com
Namibiese uitgewer wat oa Spel en praat Afrikaans en Handskrif in Namibie uitgee

Oxford University Press www.oxford.co.za
Verskeidenheid produkte oa:
– Storieboom leesreeks
– Blitz wiskunde (graad 1 – 7)
– Headstart Wiskunde
– Oxford Suksesvolle Wiskunde en Afrikaans

Blitz reeks www.facebook.com/Blits-Wiskunde-Blitz-Maths-410640465796339/  of suerette@gmail.com
Alles in een opsommings vir Afrikaans (graad 4-12), Engels (graad 4-12) en Wiskunde (graad 7-9).

Spesifieke vakke/onderwerpe
Leer lees en skryf
# Klein Pelgrim Lees en skryf program (http://www.kleuters.co.za/index.php?destination=pelgrim)
‘n Afrikaanse foneties (klank) gebaseerde lees en skryf program met Christelike waardes. Klanke word een vir een aangeleer d.m.v. ‘n klankstorie gepaardgaande met ‘n lieflike A4 inkleurprent. Hierdie inkleurprent lyk baie soos die letter wat aangeleer word. Die program bevat Bybelverse, liedere en voorstelle wat aanpas by die tema van die klankstorie. Verder word daar praktiese voorstelle gegee om die klank en letter vas te lê.

# Lieflik en loflikwww.lieflikenloflik.co.za
‘n Christelik gebaseerde program om die aanleer van klanke te kombineer met musiekwaardering , storietyd en aktiwiteite. Vir die gebruik van hierdie program het jy toegang tot die internet, data en ‘n drukker nodig. Die program is hoofsaaklik ‘n aanlyn kursus.

# My Afrikaanse Avontuur www.myafrikaanseavontuur.co.za
Die program dek leer lees, skryf, taalleer en spelling en is geskik vir kinders tot graad 3. My Afrikaanse Avontuur volg tot ‘n mate die Klassieke Opvoedingsfilosofie (Classical Education)

# Omvattende Afrikaans Graad 1 tot 3:
http://www.homeschooling-curriculum-guide.com/omvattend-afrikaans.html
‘n Omvattende Afrikaanse taalprogram van Graad 1 tot 3 insluitende al die elemente van: lees en skryf, luister en bespreek, begripsontwikkeling, taalleer en woordeskat, poësie en kreatiewe werk.

# Scribo Novus https://scribonovus.co.za/
– Kyk, Mamma, Ek leer lees en skryf
– Kyk, Mamma, ek word groot.

Maljan boekies van Smile (ook beskikbaar in Engels) – http://idemsmile.co.za/
Fonetiese Werkbooek 1 Pret Met Maljan. Kort Vokale a, e, i, o, u en enkele konsonante.
Fonetiese Werkboek 2 Spark die Marsman. Lang Vokale aa, ee, oo, uu, y en dubbel konsonante
Fonetiese Werkboek 3 Hasie Doekvoet. Monoftonge: ie, oe, eu. Diftonge: ou, ui
Fonetiese Boek 4 Raai-Raai Reis . Diftonge: ei, ai, aai, ooi. Artikuleem: ng. Trippel aanvangs en trippel slotkonsonante.

Storiemuis deur Leon Rousseau
Die boeke kom saam met ‘n CD. Kinders kan dus luister hoe die boek voorgelees word en saam lees.

Edusense https://stacey135.wixsite.com/simplyedusense/lees-en-skryf

Leer Afrikaans 1, 2, 3 www.leerafrikaans123.co.za
Afrikaans vir graad 0 tot 3

Japtrap Leesmetode http://www.japtraplees.co.za/

Phonix in a box (Klanke in kassies) www.phonixinabox.co.za/products/languages/afrikaans/
Lees en spelling speelkaarte

Arikaans
# oolfant.com – Leer Afrikaans http://oolfant.com
Afrikaans kursusse deur ‘n tuisskoolma en skryfster. Verskeidenheid kursusse beskikbaar onderandere:
– 15 Minuut Afrikaans – Leerders soek woordsoorte in ‘n prettige storietjie. 30 Volledige lesse.
– Woorde met Woema – Gratis Afrikaanse mini-skryfprogram vir kinders
– Sinne wat Sing – ‘n Volledige skryfkursus vir kinders.

# ToetenTaal toetentaal.co.za
Afrikaanse Taalkunste Program vir kinders vanaf 8 -15 jaar oud (Gr4 – Gr9).

Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop Graad 4 tot 12
http://leerafrikaans.co.za/

Idiome
www.idiogames.co.za
#  http://moolmanskool.blogspot.co.za/2013/10/idioresies-afrikaanse-idiome-bordspel.html?m=1

Maak Spelling Maklik teachingresources.co.za/product/maak-spelling-maklik-afrikaans-ht-en-eat-leerondersteuning/ (e-boek)
deur Elsabe Visser gepubliseer in 1993,
kan gekoop word by info@beithasefer.co.za

Blokkies vir slimkoppies (ook beskikbaar vir Engels as Crosswords for cuties)
Polkadotboeke@gmail.com
Gebruik blokkiesraaisels om taalleer en spelling te oefen

Slyp jou skryfstyl deur Janie Oosthuisen Janie@skryfgeheime.co.za

Leer Afrikaans sonder om jou rieme styf te loop http://www.leerafrikaans.co.za/
‘n Alles-in-een handboek vir Afrikaans graad 4 tot 12

Wiskunde
By http://oolfant.com/alles-oor-afrikaans/wiskunde-in-afrikaans/ is ‘n artikel oor hoekom jy jou kinders veral Wiskunde in Afrikaans moet leer. Onderaan die artikel kan jy inteken om ‘n lys te ontvang wat die koste, benadering ens van die verskillende wiskunde produkte vergelyk.

# Somme(r) pret https://lomi.co.za/sommer-pret/
Digitale wiskunde aktiwiteitsboeke en pret-pakke om weer die lekker terug te sit in somme. Tans gemik op voorskool en laerskool.

# Wiskunde hulp vir die hoërskool http://wiskundehulpinafrikaans.webs.com
Videos om wiskunde per tema te verduidelik

Numbersense http://numbersense.co.za/…/Numer_Sense_Order_Form.pdf – kies Afrikaans op die bestelvorm

All in 1 Maths http://www.allin1maths.co.za/all-in-1-maths-samples.php#samples

Blom in Wiskunde Graad 10 en 11 Algebra (https://web.facebook.com/groups/638354036345705/?_rdc=1&_rdr)

PracMaths (http://systemmaths.co.za/product-category/afrikaans/)
Graad 1 tot 12

Wiskunde op ‘n Drafstap: Stap vir Stap vir graad 7-9 http://sommegedagtes.blogspot.co.za/2016/06/my-boek-en-werkkaarte.html

Math Trek in Afrikaans (https://www.iqsmart.co.za/collections/iq-smart-3)
Rekenaar program

Wyze http://wyze.co.za/
Wiskunde vir graad 3 – 7

X-Faktor http://mathstudyguides.co.za/
Wiskunde graad 7 tot 12

Aha Wiskunde http://www.ahawiskunde.co.za
Videos en breinkaarte asook vraestelle van graad 4 tot 7 ( Graad 8 tot 12 in ontwikkeling)

Rotsreeks www.rotsreeks.co.za

Ekstra wiskunde www.ekstrawiskunde.co.za

Allerlei

# e-library www.e-library.co.za
‘n Elektroniese biblioteek waar jy toegang het tot meer as 5000 boeke, insluitende meer as 250 Afrikaanse boeke vir alle ouderdomme, van ou bekendes soos Trompie en Saartjie tot nuwe materiaal soos Speurhond Willem.

# Kleurvolle verkleurmannetjie opvoedkundige hulpbronne bothacelest@gmail.com
Speel en leer interaktiewe pakkette met verskeie temas vir ouderdomme 2 – ongeveer 10/12 ongeveer

# FynSny – 083 274 9891
Scrabble (oftewel Krabbel) in Afrikaans

# Bybelklub vir kinders http://www.bybelklub.co.za
4 pakkette met 15 stories en 75 aktiwiteite elk. (Stories kan ook individueel aangekoop word)

Webwerwe vir Afrikaans
https://juffer.wordpress.com/drukbare-bladsye-printables/ – afrikaans

https://www.pinterest.com/marynam/tuisonderwys-in-afrikaans/
http://maroelamedia.co.za/kategorie/afrikaans/gedigte/ – Afrikaanse gedigte
http://www.gesegdes.co.za/ – Afrikaanse spreekwoorde
http://www.mieliestronk.com/– Artikels oor als en nog wat
http://www.pretmetafrikaans.co.za (afrikaans 2de taal)
http://www.textbooksdirect.co.za/search-books
http://www.beterafrikaans.co.za/website/index.php?pag=1 – Daaglikse taaltoets
http://www.afrikaanseskoolprojekte.co.za
http://www.studiemeester.co.za
http://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/

Leeslyste
Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom – ‘n gids tot die Afrikaanse kinder- en jeugboeke – Gretel Wybenga en Maritha Snyman
https://lomi.co.za/2015/10/30/die-wonder-van-lewende-boeke/
https://app.convertkit.com/landing_pages/176006?v=6http://oolfant.com se leeslys met oor die 250 titels

Blogs deur Afrikaanse Tuisonderwys gesinne
Alles oor Afrikaans
Die Craffords
Da Vinci kind
Hanka Leer Weer
Huisvrou
Kieswetterklaskamer
Lomi – leer, speel, skep
Moolmanskool
Oolfant.com – Tuisskool in Afrikaans
Tuisopvoeding – Die beste keuse
Tuisskool in Afrikaans gratis hulpbronne (loer onder ‘ons skool’)
Tweetalige Tuisskolers
Wingerdranke en Olyfboompies

Comments are closed